
WELKOM!
Hallo welkom by my Blog! Hierdie is ‘n stukkie van my, stukkie van my hart, niks fancy nie, en verseker nie volgens al die regte reëls nie, maar net ek.
Ek is ‘n 27-jarige energieke creative, wat maklik verveeld raak en onlangs weer besef het die lewe is heeltemal te kort om te wag tot later.
“Life is what happens, while you are busy making other plans” – John Lennon
Hier is ‘n kykie op my journey om dinge nou te doen, en nie meer te wag tot later nie. Eendag hoef nie meer eendag te wees nie! Maak jou eendag vandag!