My Mapstieks

"Eendag is vandag"

Menu

Skip to content
  • Huis
  • BLOG
  • Hi ek is Mareli
  • Maak Kontak

Hi ek is Mareli

Hier is ‘n HELE paar dinge wat jy dalk of dalk nie van my geweet het nie

  • Gebore en getoë in Centurion
  • 27 sterk oppad na 28!!
  • Jongste van 2 kinders – ouer boetie
  • Ons is 9 niggies en nefies – ma se familie
  • Ons is 9 niggies en nefies – pa se familie
  • Steri Stumpies is die lewe
  • Mamma van Ruby Beagle!!
  • Nooit gedink ek sal so oor ‘n hond voel nie
  • Hopeless romantic 💜
  • Hou maar altyd van ‘n MOOI fliek!!
  • Ek glo in Annique produkte
  • Liefde vir teater
  • Drama geswot
  • Makeup artist – Mars Makeup
  • Ek glo als met ‘n rede gebeur
  • Al is dit ‘n Cliché saying
  • Ek is ‘n creative being
  • Regterbrein
  • Maar goed met admin
  • Ek meng my taal
  • Hou van kos maak
  • Maar is verseker nie ‘n master chef nie
  • Love pasta
  • Ek leef vir adventures
  • Al is dit nie iets extreme nie
  • Lisensie met die eerste probeerslag gekry
  • Ek moet besig bly!
  • Geskenkie-mens
  • “The Greatest showman” – greatest movie!!
  • Hou maar altyd van ietsie mooi
  • Rose gold enige-iets
  • Ek weet nie hoe om my klere styl te beskryf nie
  • Nog minder my musiek styl
  • Was nog nooit oorsee nie
  • Infact ek was nog nie eers uit die land nie
  • “Friends”, “This is Us” en “The Good Doctor”
  • Klerekas.com Ambassadeur – (gaan check hulle uit)
  • Beginner Blogger – Eeehp!!

Share this:

  • Twitter
  • Facebook

Like this:

Like Loading...
Widgets

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 274 other followers

Blog at WordPress.com.
Cancel

 
Loading Comments...
Comment
    ×
    <span>%d</span> bloggers like this: