Uncategorized

FACEBOOK MEMORIES

Hier’s ek nou, I’m back, ja ek sal nog ‘n mooi post skryf oor “Back-to-blogging’ en hoekom ek so lank stil was, maar vir eers moet ek oor hierdie spesifieke memory skryf en ek moet hom nou skryf, kwart oor 9 op ‘n Donderdagaand, op die 23ste September want dis hoe relevant hy is, as…

Jy moet doen wat JY moet doen!!

Hier is ons nou aan die einde van 35 dae en ek kan nie half help om bietjie terug te dink aan die afgelope 5 weke nie. Wat het ek nou eintlik in hierdie tyd gedoen? Ek het verseker elke dag ‘n paar fotos geneem en verslag gelewer op sosiale media. Dalk ‘n paar mense…

Justine – Vir jou gaan ons bitter baie mis!!

Justine, jy met jou mooi hart en sagte persoonlikheid, sou vinnig empatie gehad het en ‘n traan moes afvee as jy gehoor het van die mamma wat 11 dae voor haar dogtertjie se 1ste verjaarsdag net nie wakker geword het nie.Jy sou kwaad gewees het vir die lewe want hoekom gebeur slegte dinge met goeie…

Ziplining

“Life is either a daring adventure, or nothing” Helen Keller Oh WOW, ek gaan sommer dadelik begin om net te sê Oh WOW!! Ek is verseker hooked aan hierdie tipe adventure. Ek weet nie eintlik waar het die begeerte om Ziplining te doen vandaan gekom het nie. Ek onthou net toe ek gehoor het van…

Leer hoe om ‘n wiel om te ruil

Ek het nog altyd gewonder hoe weet mens, nee dis nie die weet van ek het die regte persoon gevind weet nie, ek praat van wanneer weet mens jy het ‘n pap wiel. Wel ek weet van drie maniere. 1. Jy sien die pap wiel. 2. Jy hoor die pap wiel. 3. Jy voel die…

Macrame

“Crafting fills my life … and my kitchen table, closets, bedroom, living room…” “A girl and a glue gun” Macrame was so deel van ons almal se lewe sonder dat ons dit eintlik agtergekom het. Dit is een van daai dinge, soos vinyls, wat ons generasie oor mal is, net om te hoor hoe jou…

Skuimpies, Fudge & Honeycomb

“When life throws you lemons, make lemon Meringue pie” ‘n Cheesy quote deur iemand wie se naam nie by die quote op die internet gestaan het nie. Skuimpies Die De Vosse was nog altyd daar. Vandat ek kan onthou, ken ons die De Vosse. Hulle was maar nog altyd deel van ons grootwordjare. Voor ek…

Christine se klapperys

Bestandele1 Blikkie kondensmelk25ml Botter 200g Klapper500g Versiersuiker Metode1. Kook kondensmelk en botter vir 2 minute in die mikrogolfoond2. Voeg klapper en versiersuiker by3. Sit in Mikrogolfoond vir min of meer 5min, kan bietjie korter4. Klits tot dit styf is5. Gooi in gesmeerde klasbak

Tyrone se skuimpies

Ingredients100g Egg whites100g Caster suger100g Icing suger15g Corn Flour Metode1. Prepare trays with greaseproof paper and stencil rings2. Whip the egg whites until medium peak forms then slowly add the castor sugar and make a stiff meringue3. Sift the icing sugar and corn flour together and fold into meringue4. Pipe into nests5. Set the oven…

Oom Daniël (a.k.a Sarie 1998) se skuimpies

Bestandele4 ekstra groot eierwitte1 ml kremetart240 g (285 ml) strooisuiker2,5 ml vanieljegeursel Metode1. Voorverhit oond tot 100 grade C. 2. Voer twee bakplate uit met bakpapier.3. Klits eierwitte tot…

Tannie Doulina se fudge

Bestandele160 g Botter60 ml Gouestroop1 Groot blik kondensmelk1 Kondensmelkblik met kookmelk6 X 250 ml suiker250 ml koekmeel2 ml kremetart5 ml vanieljegeursel Metode1. Smelt die botter en gouestroop saam in…

Maak klere op die regte manier

As ek aan naalwerk dink kan ek nie help om terug te delf in my kinderjare nie.Soos wat mens by my ouma se huis, wat net ‘n kilometer van…

Bak ‘n brood

“The best thing since sliced bread….” Die beste ding since sliced bread is… wel sliced bread!! Daar is darem maar baie min dinge so lekker soos ‘n warm stuk gesnyde brood met regte botter op, of kaas, of konfyt of quite frankly whatever jy op jou brood eet. Brood bak was die een ding wat…

Toe tref my quater life crisis!

“Your later may be late. Never postpone your salvation HOURS to tomorrow. If it’s not now, it may be never. The days are not OURS!”  – Isrealmore Ayivor “Someday”, you said you’d do it yesterday; Yesterday, you said you’ll do it today. Today, if you push it to tomorrow, it’s likely tomorrow, you’ll shift it…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s