Bestandele
1 Blikkie kondensmelk
25ml Botter
200g Klapper
500g Versiersuiker
Metode
1. Kook kondensmelk en botter vir 2 minute in die mikrogolfoond
2. Voeg klapper en versiersuiker by
3. Sit in Mikrogolfoond vir min of meer 5min, kan bietjie korter
4. Klits tot dit styf is
5. Gooi in gesmeerde klasbak
